tag:blogger.com,1999:blog-6215475005348743215.post9184741364363702390..comments2023-05-10T22:59:31.666+10:00Comments on MollersDownUnder: Die sage van die wasmasjien...Mollers Down Underhttp://www.blogger.com/profile/06515517515041042345noreply@blogger.comBlogger2125tag:blogger.com,1999:blog-6215475005348743215.post-25744463018423797342011-08-16T18:43:47.917+10:002011-08-16T18:43:47.917+10:00Ag dankie Martin, ek waardeer jou vriendelike woor...Ag dankie Martin, ek waardeer jou vriendelike woorde! (ek sal die bedrag waarop ons ooreen gekom het vandag oorplaas...)
Wat die spelling betref moet ek bieg, ek kry so bietjie hulp van 'n Afrikaanse spel-checker, maar moet vir niemand sĂȘ nie!
-ReinhardtMollers Down Underhttps://www.blogger.com/profile/06515517515041042345noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-6215475005348743215.post-40575987213355781742011-08-16T01:11:52.458+10:002011-08-16T01:11:52.458+10:00Reinhardt, jou tipe word meer en meer skaars. Jy k...Reinhardt, jou tipe word meer en meer skaars. Jy kan nie net jou gedagtes mooi op papier neerlĂȘ nie maar jy kan spel in Afrikaans ook! Besonders!

Nie net dit nie! Jy weet ook hoe om daai skewe dubbelpunte en die 'kappies' op die letters te sit. Ek voorspel 'n boek in jou toekoms: "Wie's jou 'mate'? My avonture op die bandiet eiland".

-Martinvanmartinhttps://www.blogger.com/profile/07847442942598080207noreply@blogger.com